Kiddies Playground

Reg langsaan die Oewerklubsaal is ‘n speelpark vir klein kinders. Daar is swaaie, ‘n wipplank, verskillende klimrame, ens.  Kinders bly hulle ouers se verantwoordelikheid en moet onder toesig speel.  Die Oewerklub aanvaar geen verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig in die pretpark speel nie.