Picnic areas

Daar is baie heerlike piekniek en braai areas met ingeboude braaiplekke asook netjiese ablusiegeriewe beskikbaar vir dagbesoekers.  Teen skemer gaan die ligte langs die wandelpad aan en dan is daar ‘n lieflike atmosfeer met ‘n asemrowende uitsig oor die dam.